Greetings!

Geagte familie en vriende,

 

Ons het 'n lys van items geïdentifiseer wat ons huisie benodig en jy kan kies hoe jy wil bydra. Jy kan die item self gaan koop en troue toe bring, of jy kan sy geldwaarde in kontant skenk of in ons rekening oorplaas. Jy is ook welkom om 'n geldelike bydrae tot ons wittebrood te maak!

 

Die groter items is opgebreek in kleiner bedrae en jy kan tot 'n gedeelte van 'n geskenk bydra. Indien jy die volle geskenk wil reserveer, kies die totale aantal "remaining" gedeeltes.

 

Jou teenwoordigheid by ons groot dag is die grootste geskenk waarvoor ons kan vra! Veilig reis en ons sien almal in die Vrystaat!

Contact Us

Contact Corrie & Ruben via e-mail or via phone at 0609770108.

Our Registry

Updates

No updates yet.

  • 0 items selected:
  • 0.00
Close

Drakensberg District, South Africa