Greetings!

Liefste familie en vriende,

 

Baie dankie dat julle ons spesiale dag saam met ons gaan spandeer, dit is vir ons die grootste geskenk wat ons voor kan vra!

 

Ons het besluit om dit maklik te maak vir elkeen van julle deur hierdie webtuiste te maak en aan te stuur. Indien julle voel julle wil vir ons 'n geskenk gee sal ons dit baie waardeer om 'n donasie tot ons eerste huis, wittebrood ensovoorts te ontvang.

 

Hierdie webtuiste is baie veilig sodat julle nie hoef te bekommer dat ons nie die geld sal ontvang nie.

 

Ons waardeer elkeen van julle met ons hele hart en kan nie wag om hierdie groot dag saam met julle te vier nie.

 

Al die liefde,

Shaun & Dené

Wedding Details

Ceremony Location:

Die Woud, N2, Myddleton, Caledon, 7230, 7230  Caledon, Western Cape (map)

Reception Location:

Die Woud, N2, Myddleton, Caledon, 7230, 7230  Caledon, Western Cape (map)

Contact Us

Contact Dené Bouwer via e-mail or via phone at 0714143004.

Our Registry

Updates

No updates yet.

  • 0 items selected:
  • 0.00
Close

Coming Soon