Maldives ; Singapore & Bali

Ons is baie gelukkig om 'n wonderlike 4 weke Honeymoon te hê. En soos wat almal vir Werner ken kan hy nie stil sit nie, so daarom...more

Greetings!

Hey aan al ons Familie en Vriende,

Ons is so geseend om ons speciale dag saam met julle te deel. En ons kan nie wag vir Trou dag nie.

Ons is baie gelukkig om reeds 'n huis vol van alles te hê wat ons nodig het, so asb geniet die tyd om deur ons " Wish List" te gaan en ons te help om ons Dream Honeymoon te hê.

Dankie dat julle na ons page kom kyk het, en kan nie wag om julle te sien nie.

Wedding Details

Ceremony Location:

Isiphiwo, Zambezi, 1082  Pretoria, Gauteng (map)

Reception Location:

Isiphiwo, Zambezi, 1082  Pretoria, Gauteng (map)

Contact Us

Contact Charne via e-mail or via phone at 0794566040.

Our Registry

Updates

No updates yet.

  • 0 items selected:
  • 0.00
Close

Maldives ; Singapore & Bali

Ons is baie gelukkig om 'n wonderlike 4 weke Honeymoon te hê. En soos wat almal vir Werner ken kan hy nie stil sit nie, so daarom gaan ons na 3 van die beste eilande toe.