Daniel & Xandrie

January 24th, 2026 Caledon

Welcome Family and Friends

Hallo julle mooi mense! Ons is so dankbaar dat julle deel is van ons lewens, en ons nooi julle uit om saam te droom oor ons eerste avontuur as Mnr. & Mev. van Zyl!

Gift Any Amount

Ons Honeymoonfonds

Ons gaan binnekort op die avontuur van ons lewe. In plaas van traditionele geskenke, nooi ons julle uit om by te dra tot ons honeymoon. Dankie dat julle deel is van ons storie. Ons waardeer julle verskriklik baie!

Wishlist

Help us create our dream wedding and honeymoon experience with any amount of donation!

Our Journey

Updates