Ons gaan trou!
Welcome Family and Friends
Ons verwelkom jou om deel te wees van ons opwindende liefdesreis terwyl ons uitsien na ons troudag omring deur wonderlike familie en vriende.
When
2023-10-05
Ceremony
Langkloof Roses
Wellington, WC, ZA
Wishlist
Help us create our dream wedding and honeymoon experience with any amount of donation!
-
Huis opsit!
Ons gaan lieflik kan huis opsit te danke aan julle!
-
Jan Tuisbly se karretjie
Help ons om ons stempel af te druk op ons eie huisie!
-
Laat die avontuur begin!
Stuur ons na die wittebrood hemel toe. Ervarings kan mos nooit vergaan nie!
-
Op ons merke. Gereed. Wroem!
Help ons om by ons bestemmings uit te kom en skenk 'n paar kilometers.
Honeymoon
Tot weersiens!
Ons is baie opgewonde om ons droom wittebrood tot lewe te bring.
Gift Any Amount
Dra by tot ons reis!
Nou kan jy ons help om die getroude lewe op die regte manier af te skop. Maak ons eerste paar dae saam onvergeetlik met enige bydra.
Our Journey
Updates