We're Getting Married!
Welcome Family and Friends
Ons nooi julle almal hartlik uit om ons spesiale dag saam ons te kom geniet🤍 Ons sal nie die dag sonder julle elk kan indink nie.
When
2025-12-20 00:00:00
Honeymoon
Ons is so opgewonde om ons droom wittebrood na werklikheid te bring.
Ons huisie is vol liefde, potte en panne, n kovertjie met n geldjie sal help met al ons planne
Wishlist
Help us create our dream wedding and honeymoon experience with any amount of donation!
-
Romantic Dinner
Ons sal n tafel met n view vat, en mooi fotos stuur vir herhinderinge
-
Souvenir Fund
Ons sal mooi goedjies saam bring om ons wittebrood te onthou
Gift Any Amount
Contact Us
Contact Anchen & Rupert via email
or phone atOur Journey
Updates